Uitgereik deur Christo van der Rheede namens die FW de Klerk Stigting:
Die FW de Klerk Stigting betuig sy diepste meegevoel met die familie en geliefdes van die voormalige Minister Pravin Gordhan, wat vanoggend op die ouderdom van 75 oorlede is. Die Stigting erken Pravin Gordhan se onskatbare bydraes tot Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie.
Gordhan, wat Suid-Afrika se eerste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”) was en twee keer as minister van finansies gedien het, het uitsonderlike toewyding aan openbare diens getoon.
Christo van der Rheede, die Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting, stel dit soos volg: “Pravin Gordhan se impak op Suid-Afrika se bestuur en sy rol in die verdediging van…

Engine Eye
Fun South African Fact: Nelson Mandela has six different names in South Africa.
Troubled Pie
One day we will all be writing like this.